source: trunk/language/af_ZA/help/search.html @ 24959

Last change on this file since 24959 was 24959, checked in by TranslationTeam, 11 years ago

[trunk_help] Update af_ZA, thanks to : maeztro

  • Property svn:executable set to *
File size: 785 bytes
Line 
1<h2>Soek</h2>
2
3<p>Hierdie blad laat jou soek deur al die fotos op die gallery.</p>
4
5<dl>
6
7  <dt>Soek vir woorde</dt>
8  <dd>Soek vir een of meer woorde binne die attribute wat verband hou met die fotos in die gallery. Gebruik * as 'n paskaart vir gedeeltelike ooreenstemmings.</dd>
9
10  <dt>Soek vir 'n outeur</dt>
11  <dd>Gebruik * as 'n paskaart vir gedeeltelike ooreenstemmings.</dd>
12
13  <dt>Soek deur datums</dt>
14  <dd>Kies 'n datum/of eind datum vir jou navraag. Laat die datum veld leeg as jy 'n "voor" soektog wil doen. Die jaar in die laaste veld moet in die volgende formaat wees : AAAA (i.e. 2004)</dd>
15
16  <dt>Soek in albums</dt>
17  <dd>Kies een of meer albums om te deursoek. Alle sub-albums kan deursoek word deur die ouer album te kies en die sub-album keuse te merk.</dd>
18
19</dl>
Note: See TracBrowser for help on using the repository browser.