source: trunk/language/af_ZA/help/cat_move.html @ 20906

Last change on this file since 20906 was 20906, checked in by TranslationTeam, 11 years ago

[trunk_help] Update af_ZA, thanks to : maeztro

• Property svn:executable set to *
File size: 490 bytes
Line
1
Skuif van virtuele Albums

2
3
Slegs virtuele albums kan 'n nuwe ouer album hê.

4
5
Virtuele albums om te skuif

6
7
Kies een of meer virtuele albums wat jy wil skuif. As die lys leeg is, bestaan daar nog nie virtuele albums nie.

8
9
Nuwe ouer album

10
11
Kies die nuwe ouer album (virtueel of fisies).
12As jy nie 'n ouer kies nie, sal die geselekteerde virtuele albums na die basis geskuif word. 'n Album kan nie in homself of 'n kinderalbum geskuif word nie.

Note: See TracBrowser for help on using the repository browser.